  |
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) - http://www.afrikaans.com/
Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens. |
  |
Afrikaans.be - http://afrikaans.be/
Afrikaanse nuus, literatuur, musiek en skakels vir enigiemand met 'n belangstelling in Afrikaans en Suid-Afrika, veral gemik op belangstellendes in Europa. |
  |
Afrikaanse Klub - http://www.afrikaans.org.nz
Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland. |
  |
Huis der Nederlanden - 'n kultuursentrum, mediasentrum en biblioteek - http://www.hdn.co.za/
Die Huis der Nederlanden (HdN) is 'n Nederlands-Vlaams-Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en kuierareas. |
  |
Die Roepstem - De Roepstem - http://www.roepstem.net/
Die Roepstem is 'n Nederlands- en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen. |