Tuis7201 • TYO
add
Nissan
Vorige sluiting
¥409,50
Dagwisseling
¥397,00 - ¥407,10
Jaarwisseling
¥299,00 - ¥473,00
Markkapitalisasie
1,51 bn JPY
Gemiddelde volume
24,40 m
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
TYO
In die nuus
Meer oor
Nissan Motor Company Ltd, gewoonlik verkort na Nissan, is 'n Japannese multinasionale motorvervaardiger met sy hoofkwartier in Nishi-ku, Jokohama, Japan.
In 1999 word Nissan deel van die Renault–Nissan-alliansie, 'n vennootskap tussen Nissan en die Franse motorvervaardiger Renault. Renault het 'n 43,4% stemaandeel in Nissan, terwyl Nissan 'n 15% nie-stemgeregtigde belang in Renault besit. Carlos Ghosn het as uitvoerende hoof van beide maatskappye gedien.
Nissan Motors verkoop sy motorprodukte onder die Nissan, Infiniti, Datsun en NISMO handelsmerke.
Nissan was in 2012 die sesde grootste motorvervaardiger in die wêreld ná Toyota, General Motors, Volkswagen Groep, Hyundai Motormaatskappy en Ford. Saam is die Renault–Nissan–Mitsubishi-alliansie die wêreld se vierde grootste motorvervaardiger. Nissan is die voorste Japannese handelsmerk in China, Rusland en Meksiko. Wikipedia
Gestig
26 Des. 1933
Hoofkwartier
Werknemers
132 790