TuisAMD / CHF • Geldeenheid
add
AMD / CHF
Vorige sluiting
0,0021
Marknuus
Meer oor Armeense dram
Die dram is seder 27 November 1993 die geldeenheid van Armenië, toe dit die Russiese roebel vervang het. Dit word opgedeel in 100 loema. Die amptelike ISO-kode is AMD en die valutateken is ֏. WikipediaMeer oor Switserse frank
Die Switserse frank is die amptelike geldeenheid van Switserland en Liechtenstein. Gewoonlik word afkortings soos CHF en SFr gebruik. Wikipedia