TuisAMZ • ETR
add
Amazon.com
Vorige sluiting
€185,58
Dagwisseling
€178,96 - €183,00
Jaarwisseling
€142,60 - €225,15
Markkapitalisasie
2,29Â bn USD
Gemiddelde volume
79,92Â k
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
PrimĂŞre beurs
NASDAQ
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
| (USD) | Des. 2025info | J/J-verandering |
|---|---|---|
Inkomste | 213,39Â mjd | 13,63% |
Bedryfskoste | 80,95Â mjd | 19,58% |
Netto inkomste | 21,19Â mjd | 5,94% |
Netto winsgrens | 9,93 | -6,76% |
Wins per aandeel | 1,95 | 4,84% |
EBITDA | 41,95Â mjd | 13,88% |
Effektiewe belastingkoers | 18,92% | — |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
| (USD) | Des. 2025info | J/J-verandering |
|---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 123,03Â mjd | 21,57% |
Totale bates | 818,04Â mjd | 30,91% |
Totale aanspreeklikheid | 406,98Â mjd | 20,08% |
Totale ekwiteit | 411,06 mjd | — |
Uitstaande aandele | 10,73 mjd | — |
Prys om te bespreek | 4,84 | — |
Opbrengs op bates | 7,27% | — |
Opbrengs op kapitaal | 10,04% | — |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
| (USD) | Des. 2025info | J/J-verandering |
|---|---|---|
Netto inkomste | 21,19Â mjd | 5,94% |
Kontant van bedrywe | 54,46Â mjd | 19,33% |
Kontant van beleggings | -47,24Â mjd | -26,18% |
Kontant van finansiering | 12,29Â mjd | 471,55% |
Netto kontantverandering | 19,64Â mjd | 440,36% |
Beskikbare kontantvloei | 17,45Â mjd | -15,52% |
Meer oor
Amazon.com, Inc. is 'n Amerikaanse multinasionale elektroniese handelsmaatskappy met sy hoofkwartier in Seattle, Washington. Dit is die wĂŞreld se grootste aanlyn-handelaar. Daarnaas vervaardig Amazon ook elektroniese verbruikersware soos die Amazon Kindle-reeks van e-boeklesers en die Kindle Fire-tabletrekenaar en is een van die grootste verskaffers van wolkdienste vir internet-gebruikers. In Julie 2015 het Amazon.com Walmart verbygesteek om die grootste Amerikaanse handelsreus volgens markkapitalisasie te word.
Amazon het tans nasionale aanlynwinkels in die Verenigde State, Kanada, Meksiko, Brasilië, die Verenigde Koninkryk en die Republiek Ierland, Frankryk, Duitsland, Oostenryk, Italië, Spanje, Nederland, Turkye, Japan, Indië, die Volksrepubliek China en Australië. Nederlandse, Poolse en Turkse weergawes van die Duitse Amazon-aanlynwinkel is reeds in 2016 geloods.
Die maatskappy is oorspronklik in Julie 1994 deur Jeff Bezos as Cadabra geĂŻnkorporeer en het in 1995 as amazon.com aanlyn gegaan. Dit is na die Amasone-rivier in Suid-Amerika, een van die grootste riviere ter wĂŞreld, genoem. Wikipedia
HUB
Gestig
05 Jul. 1994
Hoofkwartier
Webwerf
Werknemers
1Â 576Â 000