Finansies
Finansies
TuisAMZN • SWX
Amazon.com
CHF 166,51
9 Feb., 10:51:29 GMT+1 · CHF · SWX · Vrywaring
AandeelCH-gelyste effekHoofkantoor in VSA
Vorige sluiting
CHF 158,85
Dagwisseling
CHF 166,51 - CHF 166,51
Jaarwisseling
CHF 158,85 - CHF 1 852,14
Markkapitalisasie
2,25 bn USD
Gemiddelde volume
1,00
P/V-verhouding
-
Dividend-opbrengs
-
Primêre beurs
NASDAQ
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(USD)Des. 2025J/J-verandering
Inkomste
213,39 mjd13,63%
Bedryfskoste
78,45 mjd15,89%
Netto inkomste
21,19 mjd5,94%
Netto winsgrens
9,93-6,76%
Wins per aandeel
1,954,84%
EBITDA
44,45 mjd23,76%
Effektiewe belastingkoers
18,92%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(USD)Des. 2025J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
123,03 mjd21,57%
Totale bates
818,04 mjd30,91%
Totale aanspreeklikheid
406,98 mjd20,08%
Totale ekwiteit
411,06 mjd
Uitstaande aandele
10,73 mjd
Prys om te bespreek
4,15
Opbrengs op bates
8,08%
Opbrengs op kapitaal
11,41%
Netto kontantverandering
(USD)Des. 2025J/J-verandering
Netto inkomste
21,19 mjd5,94%
Kontant van bedrywe
54,46 mjd19,33%
Kontant van beleggings
-47,24 mjd-26,18%
Kontant van finansiering
12,29 mjd471,55%
Netto kontantverandering
19,64 mjd440,36%
Beskikbare kontantvloei
36,78 mjd86,30%
Meer oor
Amazon.com, Inc. is 'n Amerikaanse multinasionale elektroniese handelsmaatskappy met sy hoofkwartier in Seattle, Washington. Dit is die wêreld se grootste aanlyn-handelaar. Daarnaas vervaardig Amazon ook elektroniese verbruikersware soos die Amazon Kindle-reeks van e-boeklesers en die Kindle Fire-tabletrekenaar en is een van die grootste verskaffers van wolkdienste vir internet-gebruikers. In Julie 2015 het Amazon.com Walmart verbygesteek om die grootste Amerikaanse handelsreus volgens markkapitalisasie te word. Amazon het tans nasionale aanlynwinkels in die Verenigde State, Kanada, Meksiko, Brasilië, die Verenigde Koninkryk en die Republiek Ierland, Frankryk, Duitsland, Oostenryk, Italië, Spanje, Nederland, Turkye, Japan, Indië, die Volksrepubliek China en Australië. Nederlandse, Poolse en Turkse weergawes van die Duitse Amazon-aanlynwinkel is reeds in 2016 geloods. Die maatskappy is oorspronklik in Julie 1994 deur Jeff Bezos as Cadabra geïnkorporeer en het in 1995 as amazon.com aanlyn gegaan. Dit is na die Amasone-rivier in Suid-Amerika, een van die grootste riviere ter wêreld, genoem. Wikipedia
Gestig
05 Jul. 1994
Webwerf
Werknemers
1 576 000
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys