TuisAUD / CDF • Geldeenheid
add
AUD / CDF
Vorige sluiting
1 606,93
Marknuus
Meer oor Australiese dollar
Die Australiese dollar is die amptelike geldeenheid van Australië, asook die Australiese Gemenebes, insluitend Kerseiland, die Kokoseilande, en Norfolk-eiland, sowel as die onafhanklike Pasifiese eilande van Kiribati, Nauru en Tuvalu.
In Australië word byna altyd die verkorte dollarteken gebruik, maar soms word A$ gebruik om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent. WikipediaMeer oor Kongolese frank
Die frank is die geldeenheid van Demokratiese Republiek van die Kongo. Een frank is 'n honderd centime. Munte in sirkulasie is: 1, 5, 10, 20 en 50 centime. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 5, 10, 20, 50, 100, 200, 500, 1000, 5000, 10000 en 20000 frank. Wikipedia