TuisAUD / TJS • Geldeenheid
add
AUD / TJS
Vorige sluiting
6,25
Marknuus
Meer oor Australiese dollar
Die Australiese dollar is die amptelike geldeenheid van Australië, asook die Australiese Gemenebes, insluitend Kerseiland, die Kokoseilande, en Norfolk-eiland, sowel as die onafhanklike Pasifiese eilande van Kiribati, Nauru en Tuvalu.
In Australië word byna altyd die verkorte dollarteken gebruik, maar soms word A$ gebruik om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent. WikipediaMeer oor Tadjikse somoni
Die somoni is sedert 2000 die amptelike geldeenheid van Tadjikistan. Dit word opgedeel in 100 diram. Die geldeenheid is genoem na Ismail Samani. Wikipedia