TuisAUD / TOP • Geldeenheid
add
AUD / TOP
Vorige sluiting
1,58
Marknuus
Meer oor Australiese dollar
Die Australiese dollar is die amptelike geldeenheid van Australië, asook die Australiese Gemenebes, insluitend Kerseiland, die Kokoseilande, en Norfolk-eiland, sowel as die onafhanklike Pasifiese eilande van Kiribati, Nauru en Tuvalu.
In Australië word byna altyd die verkorte dollarteken gebruik, maar soms word A$ gebruik om dit te onderskei van ander dollar-gedenomineerde geldeenhede. Dit word onderverdeel in 100 sent. WikipediaMeer oor Tongaanse pa’anga
Die pa'anga is die geldeenheid van Tonga. Een pa'anga is 'n honderd seniti. Munte in sirkulasie is: 1, 2, 5, 10, 20 en 50 seniti. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 2, 5, 10, 20, 50 en 100 pa'anga. Wikipedia