TuisAZN / RUB • Geldeenheid
add
AZN / RUB
Vorige sluiting
45,57
Marknuus
Meer oor Azerbeidjaanse manat
Die manat is seder 15 Augustus 1992 die geldeenheid van Azerbeidjan, toe dit die Russiese roebel vervang het. Dit word opgedeel in 100 qəpik. Die amptelike ISO-kode is AZN en die valutateken is. WikipediaMeer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. Wikipedia