Finansies
Finansies
TuisBRL / BOB • Geldeenheid
BRL / BOB
1,3942
1 Mei, 14:59:00 UTC · Vrywaring
Wisselkoers
Vorige sluiting
1,39
Marknuus
Die Brasiliaanse real is die geldeenheid van Brasilië. Een real is 'n honderd centavos. Die naam real verwys na die Portugese woord vir koninklik. Munte in sirkulasie is: 5, 10, 25, 50 centavos en 1 real. Die papiergeld is beskikbaar in 2, 5, 10, 20, 50 100 en 200 real. Die eerste geldeenheid wat in Brasilië gebruik is vanaf 1624 was die gulden, tydens die besetting van Brasilië deur Nederland. Die reais word al vanaf 1654 as geldeenheid in Brasilië gebruik en was die eerste ware Brasiliaanse geldeenheid sedert 1690. As gevolg van inflasie is die mil-réis in 1846 in gebruik geneem. Mil-réis beteken duisend real. Die mil-réis is deur die cruzeiro in 1942 vervang in 'n 1:1 verhouding, alhoewel die mil-réis nog tot in 1955 in gebruik was. Wikipedia
The boliviano is the currency of Bolivia. It is divided into 100 cents or centavos in Spanish. Boliviano was also the name of the currency of Bolivia between 1864 and 1963. From April 2018, the manager of the Central Bank of Bolivia, Pablo Ramos, announced the introduction of the new family of banknotes of the Plurinational State of Bolivia, started with the 10 Bs note, and then gradually arrived to introduce the 200 Bs note, presented in April 2019. The new family of banknotes of the Plurinational State received several awards such as "the best banknotes in Latin America", was highlighted by its security measures, its aesthetics and its inclusion of prominent figures in Bolivian history, being among those who awarded the "Latin American High Security Printing Press Conference". Wikipedia
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys