TuisBURBY • OTCMKTS
Burberry
$15,14
Na ure:
$15,19
(0,36%)+0,055
Toe: 3 Mei, 16:02:03 GMT-4 · USD · OTCMKTS · Vrywaring
GLeaf-logoKlimaatleierVSA-gelyste effek
Vorige sluiting
$14,75
Dagwisseling
$14,94 - $15,20
Jaarwisseling
$14,15 - $32,81
Markkapitalisasie
4,25 mjd GBP
Gemiddelde volume
99,98 k
CDP-klimaatveranderingtelling
A
Marknuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(GBP)Sep. 2023J/J-verandering
Inkomste
698,00 m3,79%
Bedryfskoste
376,00 m6,82%
Netto inkomste
79,00 m-18,13%
Netto winsgrens
11,32-21,11%
Wins per aandeel
EBITDA
145,50 m-3,32%
Effektiewe belastingkoers
27,40%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(GBP)Sep. 2023J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
663,00 m-34,81%
Totale bates
3,51 mjd-6,05%
Totale aanspreeklikheid
2,39 mjd8,53%
Totale ekwiteit
1,12 mjd
Uitstaande aandele
367,71 m
Prys om te bespreek
4,88
Opbrengs op bates
7,95%
Opbrengs op kapitaal
10,45%
Netto kontantverandering
(GBP)Sep. 2023J/J-verandering
Netto inkomste
79,00 m-18,13%
Kontant van bedrywe
85,50 m-19,34%
Kontant van beleggings
-45,00 m-190,32%
Kontant van finansiering
-232,00 m-10,48%
Netto kontantverandering
-195,50 m-65,68%
Beskikbare kontantvloei
111,00 m-14,20%
Meer oor
Burberry Group Plc is 'n Britse modehuis vir luukse klere wat sy hoofkwartier in Londen, Engeland het. Die onderneming, wat oorspronklik op buiteklere gefokus het, is in 1856 deur die 21-jarige Thomas Burberry gestig met die opening van sy eerste winkel in Basingstoke, Hampshire. Later het die modehuis tot die mark vir luukse mode toegetree met die ontwikkeling van gabardien in 1879, 'n waterdigte tekstielvesel wat kan "asemhaal" en uitsluitlik deur Burberry vervaardig is, en die opening van sy eerste modewinkel in Haymarket, 'n straat in Sentraal-Londen. Burberry se kenmerkende 45 graad-ruitpatroon, wat onder meer vir serpe gebruik is, het sy belangrikste – en mees gekopieerde – handelsmerke geword, net soos sy befaamde soldatejas wat, soos sy Engelse naam aandui, oorspronklik ontwerp is vir soldate wat dit tydens die Eerste Wêreldoorlog in loopgrawe gedra het. Dié jas, wat 'n tydlose mode-item geword het, was meer as 150 jaar lank in slegs twee kleure beskikbaar – kakie en swart – voordat in 2015 jasse vir sowel here as dames vir die eerste keer in rooi, wit en heuningkleur vervaardig is. Wikipedia
Gestig
1856
Werknemers
9 201
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Mense soek ook na
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys