TuisCAD / BAM • Geldeenheid
add
CAD / BAM
Vorige sluiting
1,21
Marknuus
Meer oor Kanadese dollar
Die Kanadese Dollar is die amptelike geldeenheid van Kanada. Gewoonlik word afkortings soos die dollar-teken $ of C$ of CAD$ gebruik om na die Kanadese Dollar te verwys en dit van ander lande se dollar-geldeenhede te onderskei.
Terwyl die International Organization for Standardization se kode CAD algemeen gebruiklik is, is daar ook ander afkortings en simbole soos C$, Can$ en CDN$ vir die Kanadese geldeenheid.
Die Kanadese Dollar word in 100 sente onderverdeel. Die Kanadese Dollar is die monetêre basis vir die Kanadese ekonomie, en alle munte word deur die Koninklike Kanadese Munt geslaan, terwyl die Canadian Bank Note Company en BA International Inc alle banknote in opdrag van die Bank of Canada/Banque du Canada druk. WikipediaMeer oor Bosnies-Herzegowiniese omskakelbare marka
The convertible mark is the currency of Bosnia and Herzegovina. It is divided into 100 pfenig or fening and locally abbreviated KM. While the currency and its subunits are uniform for both constituent polities of Bosnia and Herzegovina, namely the Federation of Bosnia and Herzegovina and Republika Srpska, the designs of the KM 10, KM 20, KM 50, and KM 100 banknotes are differentiated for each polity. Wikipedia