TuisCAD / FJD • Geldeenheid
add
CAD / FJD
Vorige sluiting
1,61
Marknuus
Meer oor Kanadese dollar
Die Kanadese Dollar is die amptelike geldeenheid van Kanada. Gewoonlik word afkortings soos die dollar-teken $ of C$ of CAD$ gebruik om na die Kanadese Dollar te verwys en dit van ander lande se dollar-geldeenhede te onderskei.
Terwyl die International Organization for Standardization se kode CAD algemeen gebruiklik is, is daar ook ander afkortings en simbole soos C$, Can$ en CDN$ vir die Kanadese geldeenheid.
Die Kanadese Dollar word in 100 sente onderverdeel. Die Kanadese Dollar is die monetêre basis vir die Kanadese ekonomie, en alle munte word deur die Koninklike Kanadese Munt geslaan, terwyl die Canadian Bank Note Company en BA International Inc alle banknote in opdrag van die Bank of Canada/Banque du Canada druk. WikipediaMeer oor Fidjiaanse dollar
The Fijian dollar has been the currency of Fiji since 1969 and was also the currency between 1867 and 1873. It is normally abbreviated with the dollar sign $, or alternatively FJ$ to distinguish it from other dollar-denominated currencies. It is divided into 100 cents. Wikipedia