TuisCAD / MVR • Geldeenheid
add
CAD / MVR
Vorige sluiting
11,22
Marknuus
EUR / USD
0,026%
Meer oor Kanadese dollar
Die Kanadese Dollar is die amptelike geldeenheid van Kanada. Gewoonlik word afkortings soos die dollar-teken $ of C$ of CAD$ gebruik om na die Kanadese Dollar te verwys en dit van ander lande se dollar-geldeenhede te onderskei.
Terwyl die International Organization for Standardization se kode CAD algemeen gebruiklik is, is daar ook ander afkortings en simbole soos C$, Can$ en CDN$ vir die Kanadese geldeenheid.
Die Kanadese Dollar word in 100 sente onderverdeel. Die Kanadese Dollar is die monetêre basis vir die Kanadese ekonomie, en alle munte word deur die Koninklike Kanadese Munt geslaan, terwyl die Canadian Bank Note Company en BA International Inc alle banknote in opdrag van die Bank of Canada/Banque du Canada druk. WikipediaMeer oor Malediviese rufia
The Maldivian rufiyaa is the currency of the Maldives. The issuance of the currency is controlled by the Maldives Monetary Authority. The rufiyaa is subdivided into 100 laari.
The name rufiyaa is derived from the Sanskrit रूप्य. The midpoint of exchange rate is Rf. 12⁄85 per US dollar and the rate is permitted to fluctuate within a ±20% band, i.e. between Rf. 10⁄28 and Rf. 15⁄42 as of 10 April 2017. Wikipedia