TuisCHF / RUB • Geldeenheid
add
CHF / RUB
Vorige sluiting
100,13
Marknuus
Meer oor Switserse frank
Die Switserse frank is die amptelike geldeenheid van Switserland en Liechtenstein. Gewoonlik word afkortings soos CHF en SFr gebruik. WikipediaMeer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. Wikipedia