TuisCLP / TRY • Geldeenheid
add
CLP / TRY
Vorige sluiting
0,050
Marknuus
Meer oor Chileense peso
Die peso is die geldeenheid van Chili. Dit is oorspronklik amptelik verdeel in 100 centavos, maar reeds in 1976 is dié deeleenheid weer afgeskaf. Die pesoteken is 'n S met een of twee vertikale strepe, $, die ISO-geldeenheidkode is CLP.
Tans is muntstukke ter waarde van $1, $5, $10, $50, $100 en $500 en banknote ter waarde van $1000, $2000, $5000, $10000 en $20000 in omloop.
Die huidige peso is in 1975 in omloop geplaas, terwyl 'n vroeëre geldeenheid met dieselfde naam reeds tussen 1817 en 1960 sirkuleer het. Chili se amptelike geldeenheid is gedurende die 20ste eeu meerdere kere gewysig. 'n Tyd lank was die condor, wat onderverdeel is in 10 pesos, die wetlike betaalmiddel. Daarna is die peso en vervolgens die escudo ingevoer voordat die peso in 1974/75 heringevoer is.
Die peso/rand-wisselkoers is op 1 Mei 2016 vasgestel op ZAR 0,0215409 per $ 1,00. WikipediaMeer oor Turkse lira
The lira is the official currency of Turkey. It is also legal tender in the de facto state of the Turkish Republic of Northern Cyprus. One lira is divided into one hundred kuruş. The First Turkish lira could be further subdivided, where one kuruş was equal to 40 para.
The current lira is the Second Turkish lira, having succeeded the first Turkish lira in 2005 which in turn succeeded the Ottoman lira in 1923. Since 2018 the Turkish lira has been in crisis, having plummeted in value following Turkish president Erdoğan's economic and political policies. Wikipedia