TuisCNY / TJS • Geldeenheid
add
CNY / TJS
Vorige sluiting
1,34
Marknuus
Meer oor Chinese joean
Die renminbi is die amptelike geldeenheid van die Volksrepubliek China. Die naam beteken letterlik "die volk se geldeenheid". Die juan is die basiese eenheid van die renminbi, maar word ook algemeen gebruik om te verwys na die Chinese geldeenheid, veral in internasionale konteks. WikipediaMeer oor Tadjikse somoni
Die somoni is sedert 2000 die amptelike geldeenheid van Tadjikistan. Dit word opgedeel in 100 diram. Die geldeenheid is genoem na Ismail Samani. Wikipedia