TuisDASH / CAD • Kriptogeldeenheid
add
Dash (DASH / CAD)
Vorige sluiting
44,88
In die nuus
Meer oor Dash
Dash is an open source cryptocurrency. It is an altcoin that was forked from the Bitcoin protocol. It is also a decentralized autonomous organization run by a subset of its users. It was previously known as Xcoin and Darkcoin. WikipediaMeer oor Kanadese dollar
Die Kanadese Dollar is die amptelike geldeenheid van Kanada. Gewoonlik word afkortings soos die dollar-teken $ of C$ of CAD$ gebruik om na die Kanadese Dollar te verwys en dit van ander lande se dollar-geldeenhede te onderskei.
Terwyl die International Organization for Standardization se kode CAD algemeen gebruiklik is, is daar ook ander afkortings en simbole soos C$, Can$ en CDN$ vir die Kanadese geldeenheid.
Die Kanadese Dollar word in 100 sente onderverdeel. Die Kanadese Dollar is die monetêre basis vir die Kanadese ekonomie, en alle munte word deur die Koninklike Kanadese Munt geslaan, terwyl die Canadian Bank Note Company en BA International Inc alle banknote in opdrag van die Bank of Canada/Banque du Canada druk. Wikipedia