TuisHKD / RUB • Geldeenheid
add
HKD / RUB
Vorige sluiting
10,22
Marknuus
Meer oor Hongkongse dollar
Die Hongkong-dollar is die amptelike geldeenheid van Hongkong. Die Hongkong-dollar word in 100 sent onderverdeel. Die word ook in die nabygeleë Macau gebruik, waar die amptelike geldeenheid, die Macau pataka, 'n soortgelyke waarde dra. WikipediaMeer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. Wikipedia