TuisHKD / TJS • Geldeenheid
add
HKD / TJS
Vorige sluiting
1,20
Marknuus
Meer oor Hongkongse dollar
Die Hongkong-dollar is die amptelike geldeenheid van Hongkong. Die Hongkong-dollar word in 100 sent onderverdeel. Die word ook in die nabygeleë Macau gebruik, waar die amptelike geldeenheid, die Macau pataka, 'n soortgelyke waarde dra. WikipediaMeer oor Tadjikse somoni
Die somoni is sedert 2000 die amptelike geldeenheid van Tadjikistan. Dit word opgedeel in 100 diram. Die geldeenheid is genoem na Ismail Samani. Wikipedia