TuisHTG / CLP • Geldeenheid
add
HTG / CLP
Vorige sluiting
6,61
Marknuus
Meer oor Haïtiaanse gourde
The gourde or goud is the currency of Haiti. Its ISO 4217 code is HTG and it is divided into 100 centimes or santim.
The word "gourde" is a French cognate for the Spanish term "gordo", from the "pesos gordos" in which colonial-era contracts within the Spanish sphere of influence were often denominated. WikipediaMeer oor Chileense peso
Die peso is die geldeenheid van Chili. Dit is oorspronklik amptelik verdeel in 100 centavos, maar reeds in 1976 is dié deeleenheid weer afgeskaf. Die pesoteken is 'n S met een of twee vertikale strepe, $, die ISO-geldeenheidkode is CLP.
Tans is muntstukke ter waarde van $1, $5, $10, $50, $100 en $500 en banknote ter waarde van $1000, $2000, $5000, $10000 en $20000 in omloop.
Die huidige peso is in 1975 in omloop geplaas, terwyl 'n vroeëre geldeenheid met dieselfde naam reeds tussen 1817 en 1960 sirkuleer het. Chili se amptelike geldeenheid is gedurende die 20ste eeu meerdere kere gewysig. 'n Tyd lank was die condor, wat onderverdeel is in 10 pesos, die wetlike betaalmiddel. Daarna is die peso en vervolgens die escudo ingevoer voordat die peso in 1974/75 heringevoer is.
Die peso/rand-wisselkoers is op 1 Mei 2016 vasgestel op ZAR 0,0215409 per $ 1,00. Wikipedia