TuisILS / BRL • Geldeenheid
add
ILS / BRL
Vorige sluiting
1,67
Marknuus
Meer oor Israeliese nuwe sikkel
Die nuwe Israeliese sikkel is van 1985 af die geldeenheid van Israel. Dit het die ou sikkel vervang, wat deur inflasie baie waarde verloor het.
Die verhouding was 1 nuwe sikkel = 1000 ou sikkel.
Op 15 Augustus 2017 is een sikkel R3,68 werd. WikipediaMeer oor Brasilliaanse reaal
Die Brasiliaanse real is die geldeenheid van Brasilië. Een real is 'n honderd centavos.
Die naam real verwys na die Portugese woord vir koninklik.
Munte in sirkulasie is: 5, 10, 25, 50 centavos en 1 real. Die papiergeld is beskikbaar in 2, 5, 10, 20, 50 100 en 200 real.
Die eerste geldeenheid wat in Brasilië gebruik is vanaf 1624 was die gulden, tydens die besetting van Brasilië deur Nederland. Die reais word al vanaf 1654 as geldeenheid in Brasilië gebruik en was die eerste ware Brasiliaanse geldeenheid sedert 1690.
As gevolg van inflasie is die mil-réis in 1846 in gebruik geneem. Mil-réis beteken duisend real. Die mil-réis is deur die cruzeiro in 1942 vervang in 'n 1:1 verhouding, alhoewel die mil-réis nog tot in 1955 in gebruik was. Wikipedia