TuisILS / MYR • Geldeenheid
add
ILS / MYR
Vorige sluiting
1,32
Marknuus
Meer oor Israeliese nuwe sikkel
Die nuwe Israeliese sikkel is van 1985 af die geldeenheid van Israel. Dit het die ou sikkel vervang, wat deur inflasie baie waarde verloor het.
Die verhouding was 1 nuwe sikkel = 1000 ou sikkel.
Op 15 Augustus 2017 is een sikkel R3,68 werd. WikipediaMeer oor Maleisiese ringgit
Die Maleisiese ringgit is die geldeenheid van Maleisië. Een ringgit is 'n honderd sen. Munte in sirkulasie is: 5, 10, 20, 50 sen en 1 ringgit. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 5, 10, 20, 50 en 100 ringgit. Wikipedia