TuisILS / SZL • Geldeenheid
add
ILS / SZL
Vorige sluiting
5,60
Marknuus
AUD / USD
0,68%
Meer oor Israeliese nuwe sikkel
Die nuwe Israeliese sikkel is van 1985 af die geldeenheid van Israel. Dit het die ou sikkel vervang, wat deur inflasie baie waarde verloor het.
Die verhouding was 1 nuwe sikkel = 1000 ou sikkel.
Op 15 Augustus 2017 is een sikkel R3,68 werd. WikipediaMeer oor Swazilandse lilangeni
Die lilangeni is die geldeenheid van Eswatini. Een lilangeni is 'n honderd cents. Munte in sirkulasie is: 1, 2, 5, 10, 20, 50, 100, 200 en 500 cents. Die papiergeld is beskikbaar in 10, 20, 50, 100 en 200 emalangeni. Wikipedia