TuisILS / UGX • Geldeenheid
add
ILS / UGX
Vorige sluiting
1 253,65
Marknuus
Meer oor Israeliese nuwe sikkel
Die nuwe Israeliese sikkel is van 1985 af die geldeenheid van Israel. Dit het die ou sikkel vervang, wat deur inflasie baie waarde verloor het.
Die verhouding was 1 nuwe sikkel = 1000 ou sikkel.
Op 15 Augustus 2017 is een sikkel R3,68 werd. WikipediaMeer oor Ugandese sjieling
Die sjieling is die geldeenheid van Uganda. Munte in sirkulasie is: 10, 50, 100, 200 en 500 sjielings. Die 10- en 50-shilling munte word egter nie algemeen gebruik nie. Die papiergeld is beskikbaar in 1000, 2000, 5000, 10000, 20000 en 50000 sjielings. Wikipedia