TuisINR / ILS • Geldeenheid
add
INR / ILS
Vorige sluiting
0,035
Marknuus
Meer oor Indiese roepee
Die roepee, of meer spesifiek die Indiese roepee is die amptelike geldeenheid van die Republiek van Indië. Die uitreiking van die geldeenheid word deur die Reserwebank van Indië beheer. Dit is genoem na die silwer muntstuk, rupiya, die eerste keer uitgereik deur Sultan Sher Shah Suri in die 16de eeu en later voortgesit deur die Mogolryk.
In Hindi staan die roepee bekend as भारतीय रुपया en in Engels as Indian rupee. Die moderne roepee is teoreties onderverdeel in 100 paise, maar vanaf 2011 is slegs 50-paise-munte 'n wettige betaalmiddel. Banknote in sirkulasie verskyn in denominasies van ₹5, ₹10, ₹20, ₹50, ₹100, ₹500 en ₹1000. Rupeemunte is beskikbaar in denominasies van ₹1, ₹2, ₹5, ₹10.
Die Indiese rupeesimbool ₹ WikipediaMeer oor Israeliese nuwe sikkel
Die nuwe Israeliese sikkel is van 1985 af die geldeenheid van Israel. Dit het die ou sikkel vervang, wat deur inflasie baie waarde verloor het.
Die verhouding was 1 nuwe sikkel = 1000 ou sikkel.
Op 15 Augustus 2017 is een sikkel R3,68 werd. Wikipedia