TuisIRR / USD • Geldeenheid
add
IRR / USD
Vorige sluiting
0,00
Marknuus
Meer oor Iranse rial
The rial is the official currency of Iran. It is subdivided into 100 dinars, but due to the rial's low purchasing power, the dinar is not practically used.
Although there is no official symbol for the currency, the Iranian standard ISIRI 820 defined a symbol for use on typewriters, and the two Iranian standards ISIRI 2900 and ISIRI 3342 define a character code to be used for it. The Unicode Standard also has a compatibility character defined U+FDFC ﷼ RIAL SIGN. WikipediaMeer oor VSA-dollar
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk. Wikipedia