TuisNOK / RUB • Geldeenheid
add
NOK / RUB
Vorige sluiting
8,04
Marknuus
Meer oor Noorse kroon
Die Noorse kroon is die geldeenheid van Noorweë. Dit word opgedeel in 100 øre. Die ISO 4217-kode vir die Noorse geldeenheid is NOK, alhoewel in Noorweë meestal die afkorting kr gebruik word. WikipediaMeer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. Wikipedia