TuisNZD / PLN • Geldeenheid
add
NZD / PLN
Vorige sluiting
2,13
Marknuus
Meer oor Nieu-Seelandse dollar
Die Nieu-Seelandse dollar is sedert 1967 die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande en die Pitcairneilande. Tussen 1840 en 1967 was die Nieu-Seelandse pond die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande en die Pitcairneilande. WikipediaMeer oor Poolse zloty
Die złoty is die geldeenheid van die Republiek van Pole. Dit word opgedeel in 100 groszy.
Die naam is metonimies afgelei van die Poolse adjektief złoty "die goue een" en die selfstandige naamwoord złoto "goud" - złoty beteken dus letterlik "die goue munt", "die goue geld" - net soos in Afrikaans, Nederlands en Duits waar die substantiewe gulden en geld eweneens oorspronklik van respektiewelik goud en Gold afgelei is. Wikipedia