TuisNZD / THB • Geldeenheid
add
NZD / THB
Vorige sluiting
19,21
Meer oor Nieu-Seelandse dollar
Die Nieu-Seelandse dollar is sedert 1967 die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande en die Pitcairneilande. Tussen 1840 en 1967 was die Nieu-Seelandse pond die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande en die Pitcairneilande. WikipediaMeer oor Thaise baht
Baht is die amptelike geldeenheid van Thailand. Dit is onderverdeel in 100 satang. Die uitreiking van valuta is die verantwoordelikheid van die Bank of Thailand. Wikipedia