TuisNZD / TOP • Geldeenheid
add
NZD / TOP
Vorige sluiting
1,45
Marknuus
Meer oor Nieu-Seelandse dollar
Die Nieu-Seelandse dollar is sedert 1967 die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande en die Pitcairneilande. Tussen 1840 en 1967 was die Nieu-Seelandse pond die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande en die Pitcairneilande. WikipediaMeer oor Tongaanse pa’anga
Die pa'anga is die geldeenheid van Tonga. Een pa'anga is 'n honderd seniti. Munte in sirkulasie is: 1, 2, 5, 10, 20 en 50 seniti. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 2, 5, 10, 20, 50 en 100 pa'anga. Wikipedia