TuisPHIA • AMS
add
Philips
Vorige sluiting
€24,69
Dagwisseling
€25,10 - €25,43
Jaarwisseling
€18,90 - €27,63
Markkapitalisasie
24,48 mjd EUR
Gemiddelde volume
1,60 m
P/V-verhouding
156,18
Dividend-opbrengs
3,35%
Primêre beurs
AMS
In die nuus
Meer oor
Koninklijke Philips Electronics N.V. is een van die grootste vervaardigers van elektronika ter wêreld.
Die multinasionale aandelemaatskappy met sowat 121 900 werknemers en sakebelange in meer as sestig lande het sy hoofkwartier in die Nederlandse hoofstad Amsterdam. Sy omset het in 2011 22,58 miljard € beloop.
Philips is tans in drie afdelings verdeel:
Lighting,
Healthcare en
Consumer Lifestyle
Philips Suid-Afrika se hoofkantoor is in Martindale, wes van Johannesburg, en verskaf werk aan sowat 250 personeellede. Daar is streekkantore in Durban, Bloemfontein en Kaapstad. Wikipedia
HUB
Gestig
15 Mei 1891
Hoofkwartier
Webwerf
Werknemers
67 035