TuisPLN / THB • Geldeenheid
add
PLN / THB
Vorige sluiting
8,67
Marknuus
Meer oor Poolse zloty
Die złoty is die geldeenheid van die Republiek van Pole. Dit word opgedeel in 100 groszy.
Die naam is metonimies afgelei van die Poolse adjektief złoty "die goue een" en die selfstandige naamwoord złoto "goud" - złoty beteken dus letterlik "die goue munt", "die goue geld" - net soos in Afrikaans, Nederlands en Duits waar die substantiewe gulden en geld eweneens oorspronklik van respektiewelik goud en Gold afgelei is. WikipediaMeer oor Thaise baht
Baht is die amptelike geldeenheid van Thailand. Dit is onderverdeel in 100 satang. Die uitreiking van valuta is die verantwoordelikheid van die Bank of Thailand. Wikipedia