TuisPLN / TJS • Geldeenheid
add
PLN / TJS
Vorige sluiting
2,66
Marknuus
Meer oor Poolse zloty
Die złoty is die geldeenheid van die Republiek van Pole. Dit word opgedeel in 100 groszy.
Die naam is metonimies afgelei van die Poolse adjektief złoty "die goue een" en die selfstandige naamwoord złoto "goud" - złoty beteken dus letterlik "die goue munt", "die goue geld" - net soos in Afrikaans, Nederlands en Duits waar die substantiewe gulden en geld eweneens oorspronklik van respektiewelik goud en Gold afgelei is. WikipediaMeer oor Tadjikse somoni
Die somoni is sedert 2000 die amptelike geldeenheid van Tadjikistan. Dit word opgedeel in 100 diram. Die geldeenheid is genoem na Ismail Samani. Wikipedia