TuisRUB / BAM • Geldeenheid
add
RUB / BAM
Vorige sluiting
0,022
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Bosnies-Herzegowiniese omskakelbare marka
The convertible mark is the currency of Bosnia and Herzegovina. It is divided into 100 pfenig or fening and locally abbreviated KM. While the currency and its subunits are uniform for both constituent polities of Bosnia and Herzegovina, namely the Federation of Bosnia and Herzegovina and Republika Srpska, the designs of the KM 10, KM 20, KM 50, and KM 100 banknotes are differentiated for each polity. Wikipedia