TuisRUB / BZD • Geldeenheid
add
RUB / BZD
Vorige sluiting
0,027
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Beliziese dollar
The Belize dollar, known until 1973 as the British Honduras dollar, is the official currency in Belize. It is normally abbreviated with the dollar sign $, or alternatively BZ$ to distinguish it from other dollar-denominated currencies.
It is divided into 100 cents. The official value is pegged at BZ$2 = US$1. Wikipedia