TuisRUB / FJD • Geldeenheid
add
RUB / FJD
Vorige sluiting
0,029
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Fidjiaanse dollar
The Fijian dollar has been the currency of Fiji since 1969 and was also the currency between 1867 and 1873. It is normally abbreviated with the dollar sign $, or alternatively FJ$ to distinguish it from other dollar-denominated currencies. It is divided into 100 cents. Wikipedia