TuisRUB / HTG • Geldeenheid
add
RUB / HTG
Vorige sluiting
1,68
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Haïtiaanse gourde
The gourde or goud is the currency of Haiti. Its ISO 4217 code is HTG and it is divided into 100 centimes or santim.
The word "gourde" is a French cognate for the Spanish term "gordo", from the "pesos gordos" in which colonial-era contracts within the Spanish sphere of influence were often denominated. Wikipedia