TuisRUB / ILS • Geldeenheid
add
RUB / ILS
Vorige sluiting
0,040
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Israeliese nuwe sikkel
Die nuwe Israeliese sikkel is van 1985 af die geldeenheid van Israel. Dit het die ou sikkel vervang, wat deur inflasie baie waarde verloor het.
Die verhouding was 1 nuwe sikkel = 1000 ou sikkel.
Op 15 Augustus 2017 is een sikkel R3,68 werd. Wikipedia