TuisRUB / IRR • Geldeenheid
add
RUB / IRR
Vorige sluiting
14 525,49
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Iranse rial
The rial is the official currency of Iran. It is subdivided into 100 dinars, but due to the rial's low purchasing power, the dinar is not practically used.
Although there is no official symbol for the currency, the Iranian standard ISIRI 820 defined a symbol for use on typewriters, and the two Iranian standards ISIRI 2900 and ISIRI 3342 define a character code to be used for it. The Unicode Standard also has a compatibility character defined U+FDFC ﷼ RIAL SIGN. Wikipedia