TuisRUB / KES • Geldeenheid
add
RUB / KES
Vorige sluiting
1,71
Marknuus
EUR / USD
0,013%
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Keniaanse sjieling
The Kenyan shilling is the currency of Kenya. It is divided into 100 cents. The Central Bank of Kenya Act cap 491, mandated the printing and minting of the Kenyan currency. Wikipedia