TuisRUB / KWD • Geldeenheid
add
RUB / KWD
Vorige sluiting
0,0040
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Koeweitse dinar
The Kuwaiti dinar is the currency of Kuwait. It is sub-divided into 1,000 fulūs.
As of 2026, the Kuwaiti dinar is the currency with the highest value per base unit, with KD 1 equalling US$3.26, ahead of the Bahraini dinar with BD 1 equalling US$2.65 and Omani rial at US$2.60. Wikipedia