TuisRUB / KYD • Geldeenheid
add
RUB / KYD
Vorige sluiting
0,011
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Cayman-eilandse dollar
The Cayman Islands Dollar is the currency of the Cayman Islands. It is abbreviated with the dollar sign $, or alternatively CI$ to distinguish it from other dollar-denominated currencies. It is subdivided into 100 cents.
The Cayman Islands dollar has been pegged to the United States dollar at 1 Cayman Islands dollar = 1.2 U.S. dollars since 1 April 1974. Wikipedia