TuisRUB / MOP • Geldeenheid
add
RUB / MOP
Vorige sluiting
0,11
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Macaose pataca
The Macanese pataca or Macau pataca is the currency of Macau. It is subdivided into 100 avos, with 10 avos called ho in Cantonese.
Macau has a currency board system under which the pataca is 100 per cent backed by foreign exchange reserves, in this case currently the Hong Kong dollar. Moreover, the currency board, Monetary Authority of Macau, has a statutory obligation to issue and redeem Macau pataca on demand against the Hong Kong dollar at a fixed exchange rate of HK$1 = MOP 1.03, and without limit. Wikipedia