TuisRUB / MVR • Geldeenheid
add
RUB / MVR
Vorige sluiting
0,20
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Malediviese rufia
The Maldivian rufiyaa is the currency of the Maldives. The issuance of the currency is controlled by the Maldives Monetary Authority. The rufiyaa is subdivided into 100 laari.
The name rufiyaa is derived from the Sanskrit रूप्य. The midpoint of exchange rate is Rf. 12⁄85 per US dollar and the rate is permitted to fluctuate within a ±20% band, i.e. between Rf. 10⁄28 and Rf. 15⁄42 as of 10 April 2017. Wikipedia