TuisRUB / MYR • Geldeenheid
add
RUB / MYR
Vorige sluiting
0,053
Marknuus
JPY / USD
0,71%
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Maleisiese ringgit
Die Maleisiese ringgit is die geldeenheid van Maleisië. Een ringgit is 'n honderd sen. Munte in sirkulasie is: 5, 10, 20, 50 sen en 1 ringgit. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 5, 10, 20, 50 en 100 ringgit. Wikipedia