TuisRUB / PAB • Geldeenheid
add
RUB / PAB
Vorige sluiting
0,013
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Panamese balboa
The balboa is, along with the United States dollar, one of the official currencies of Panama. It is named in honor of the Spanish explorer and conquistador Vasco Núñez de Balboa. The balboa is subdivided into 100 centésimos. Wikipedia