TuisRUB / PHP • Geldeenheid
add
RUB / PHP
Vorige sluiting
0,70
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Filippynse peso
The Philippine peso, also referred to by its Filipino name piso, is the official currency of the Philippines. It is subdivided into 100 sentimo, also called centavos.
The peso has the symbol "₱", introduced during American rule in place of the original peso sign "$" used throughout Spanish America. Alternative symbols used are "PHP", "PhP", "Php", or just "P".
The monetary policy of the Philippines is conducted by the Bangko Sentral ng Pilipinas, established on January 3, 1949, as its central bank. It produces the country's banknotes and coins at its Security Plant Complex, which is set to move to New Clark City in Capas, Tarlac. Wikipedia