TuisRUB / TJS • Geldeenheid
add
RUB / TJS
Vorige sluiting
0,12
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Tadjikse somoni
Die somoni is sedert 2000 die amptelike geldeenheid van Tadjikistan. Dit word opgedeel in 100 diram. Die geldeenheid is genoem na Ismail Samani. Wikipedia