TuisRUB / XCD • Geldeenheid
add
RUB / XCD
Vorige sluiting
0,035
Marknuus
Meer oor Russiese roebel
Die Russiese roebel is die geldeenheid van Rusland, asook die vier gedeeltelik-erkende republieke van Abchasië, Suid-Ossetië, Donetsk en Loehansk. Die roebel was die geldeenheid van die Russiese Ryk en die Sowjetunie voor sy ontbinding. Belarus en Transnistrië gebruik geldeenhede met dieselfde naam.
Die roebel is onderverdeel in 100 kopeks. Die Russiese roebel is die wêreld se eerste desimale geldeenheid. Dit is gedesimaliseer in 1704 toe die roebel wetlik gelyk aan 100 kopeks gestel is. WikipediaMeer oor Oos-Karibiese dollar
The Eastern Caribbean dollar is the currency of all seven full members and one associate member of the Organisation of Eastern Caribbean States. The successor to the British West Indies dollar, it has existed since 1965, and it is normally abbreviated with the dollar sign $ or, alternatively, EC$ to distinguish it from other dollar-denominated currencies. The EC$ is subdivided into 100 cents. It has been pegged to the United States dollar since 7 July 1976, at the exchange rate of US$1 = EC$2.70. Wikipedia